
"Die kursus het my oë oopgemaak vir die landboubedryf. Hierdie kursus het my voorberei vir die werklikheid"
- Ferdi Lindeque
"Ek het geen vorige plaaservaring gehad nie, maar die opleiding het my stap vir stap geneem van basiese kennis tot werklike plaaswerk. Die praktiese maand het my selfvertroue gebou." - Ryno Landsberg
"Die kursus het my gehelp om te besluit in watter rigting in landbou ek wil gaan. Die blootstelling was baie waardevol en het ek besef dat ek 'n plaasbestuurder wil word." - Ryno Ferreira
"Die kursus is vir enige iemand wat 'n toekoms sien in plaasbestuur of jy in Suid Afrika wil bly of oorsee wil gaan." - Alex Nel
"Die opleiding is definitief die moeite werd. Ek het baie geleer en baie ervaring gekry. Ek kan alles toepas op my eie plaas"
- NC Van der Merwe
"Die werkswinkel opleiding en ook die veldbestuur kursus was my gunsteling gewees." - Reinhardt Botha